Johan Jooste YTube
Hierdie is my musiek kanaal waar ek videos het wat ek self gemaak het. Dit is nou van ou langspeel plate of CDs af sowel as videos wat ek self opgeneem het waar orkeste opgetree het. Weens die voorliefde wat ek het vir Boeremusiek is dit wat ek hoofsaaklik hier beskikbaar maak.
Hannes Schoeman 2
Brian Nieuwoudt 2
Hannes Schoeman 1
Konsertina Kampioene, Vol 2, Kant 2
Konsertina Kampioene, Vol 2, Kant 1
Koos Brand - Blue Eyes Crying in the Rain
Magalies Boereorkes
Sonop oor die Velde - Glen Pierce en sy orkes
Japie Laubscher, 24 Bobaas Nommers, Kant 2
Japie Laubscher Boeremusiek Legende Kant 2
Windpomp Boereorkes
Japie Laubscher, Boeremusiek Legende, Kant 1