Vaskap
Welkom by VASKAP!
Sluit nou aan! Loutjie Louwies neem jou op 'n propvol hengelreis soos geen ander! Hierdie kanaal is jou nommer een stop vir varswaterhengel – met praktiese wenke, tegnieke en truuks wat jou sal help om meer vis te vang en jou vaardighede te slyp.
Of jy nou ’n beginner is of ’n gesoute hengelaar – VASKAP is net vir jou!
"As dit vir my werk, sal dit vir jou werk!" - Loutjie Louwies
Druk daai “subscribe” knoppie en vang saam met ons vis!
VAAL REEFS Hengelklub – Club Champs
Seisoen Finale by Rietspruitdam (S28E13)
Renovaal: Lekker Langs die Vaal (S28E12)
Turbo Garlic Deeg Tutorial
Arrie se Dam: Plaasdam Vibes! (S28E11)
Hoe en Hoeveel Lyn Tutorial
Harties Spesiehengel met Hardkoppige Visse (S28E10)
Nog Stywe Lyne by die Nyl (S28E9)
Nyl Dam: Hope Vis en Pret! (S28E8)
Diskuspan: Nuwe Dam, Nuwe Uitdaging! (S28E7)
Roodekoppies: Dagvang Vol Reuse (S28E6)
Roodekoppies: Loutjie Vang Sy PB! (S28E5)
Rietvleidam Se Dagstryd (S28E4)
Leader (Voorslag) Tutorial - Hoe Om 'n Leader Te Maak
Vosrite Vissermanne vs. Vaalrivier (S28E3)
Boerstrop Tutorial - Hoe Om 'n Boerstrop Te Maak
'n Mistige Dag by Klipdrift (S28E2)
Klipdrift Chaos: Visvang in Yswater (S28E1)
VASKAP Klipdrift S27E13
VASKAP Bass Sessie S27E12
VASKAP Klein Dam Deel 2 R27 EP11
VASKAP Klein Dam Deel 1 S27E10
VASKAP Olifantsnekdam S27E9
VASKAP Rietvlei Dam S27E8
Reeks 28 Aankondiging
VASKAP Kosterdam S27E7
Vaskap Vadersdag Kompetisie 2025
VASKAP Roodekoppies Spesie Deel 2 S27E6
VASKAP Roodekoppies Spesie Deel 1 S27E5
VASKAP Roodekoppies S27E4