Крыстиан Цимерман – тема

Krystian Zimerman is 'n Poolse pianis en dirigent wat al beskryf is as een van die beste lewende pianiste. Hy het in 1975 die 9de Internasionale Chopin Klavierkompetisie gewen.