Wiskunde hulp deur Lariesa
Wiskunde is 'n vak wat my baie naby aan die hart lê. Ek wil my passie vir wiskunde uit leef nie net in die klaskamer nie maar ook op hierdie platform. Ek gaan eers fokus op Graad 8 wiskunde met verduidelikings van alle komponente in die KABV (CAPS) dokument. Ek is oop vir enige kommunikasie waar daar meer hulp nodig is. Ek kan gekontak word deur epos [email protected]
Graad 8 & 9 Afronding
Graad 8 & 9 Wiskunde Enkelvoudige Rente
Graad 8 & 9 Wiskunde Wisselkoers
Graad 8 & 9 Koers Afstand, Spoed en Tyd
Graad 8 & 9 Wiskunde Eienskappe van Telgetalle
Graad 8 & 9 vermeerder en verminder van verhoudings
Graad 8 & 9 Verdeel in Verhoudings
Graad 8 & 9 Verhoudings
Graad 10 -12 Tariewe
Graad 8 & 9 KGV en GGD dmv priemfaktorisering
Graad 10-12 Afronding
Gr 10-12 BODMAS
Gr 10-12 Getalformaat
Gr 10 - 12 Skatting
Graad 8 & 9 Wiskunde Substitusie
Graad 8 & 9 Wiskunde Heelgetal met eksponente
Graad 8 & 9 Wiskunde somme met Heelgetalle
Graad 8 & 9 Wiskunde Maal en Deel van Heelgetalle
Graad 8 & 9 Wiskunde Plus en Minus van Heelgetalle
Graad 8 & 9 Wiskunde Heelgetalle
Graad 8 & 9 Wiskunde Maal en deel met breuke
Graad 8 & 9 Wiskunde Breuke
Graad 8 & 9 Wiskunde + en met breuke
Graad 8 & 9 Wiskunde groter as kleiner as en gelyk aan breuke
Graad 8 & 9 Wiskunde Derdemagswortel
Graad 8 & 9 Wiskunde Wetenskaplike notasie
Graad 8 & 9 Wiskunde Vierkantswortel
Graad 8 & 9 Wiskunde Derdemagte
Graad 8 & 9 Wiskunde Eienskappe van 0