Dromers & Doeners - Podcast
'n Podcast waar ons gesels met Dromers & Doeners van die vermaaklikheids bedryf, en ook in sekere gedeeltes van die korporatiewe bedryf. Ons fokus ook op mense wat agter die skerms werk, en nie altyd die verdiende aandag en krediet kry wat hulle verdien nie, met ander woorde, die "Unsung Heroes" van die verskeie industrië.