Хачалу Хундесса – тема

Hachalu Hundessa was ’n Ethiopiese sanger, liedjieskrywer en menseregteaktivis. Hy het ’n aansienlike rol gespeel in die Oromo-protesoptogte van 2016 wat daartoe gelei het dat Abiy Ahmed die Oromo- Demokratiese Party en Ethiopiese Rewolusionêre Demokratiese Volksfront oorgeneem en in 2018 eerste minister geword het.