Hosea46Video
Afrikaans:
Die Hosea 4:6 webtuiste is gestig met die doel om geestelike materiaal met alle Afrikaans sprekendes regoor die wêreld te deel. Veral Suid-Afrikaners wat in die buiteland is en wat nie by 'n kerk ingeskakel het nie of dalk sukkel om 'n kerk familie op te spoor. Indien u wel by 'n gemeente ingeskakel het, wil ons u nog steeds uitnooi om na hierdie besondere boodskappe te luister. Ons weet dat almal deur hierdie boodskappe geraak sal word.
English:
The Hosea 4:6 website was created with the aim to share religious media with Afrikaans speaking people all over the world. Even more so for people that are not part of a church community or if they are having difficulties finding the right church community. If you are part of a church community, you will still find these videos of value and a blessing.
Psalm 37, The Insecurity of the Wicked, A Psalm of David.
Reasons to Believe in Jesus
Wie is hierdie Jesus dan?
4. In die Hand van die Pottebakker
3. In die Hand van die Pottebakker
2. In die Hand van die Pottebakker
1. In die Hand van die Pottebakker
7. In die Hand van die Pottebakker
5. In die Hand van die Pottebakker
6. In die Hand van die Pottebakker
Maar die Here sien die hart
Prophecy, Eternity and Preparing for Christ's Return
01 - Oorsig van Daniël
04 - Vuuroond of kompromie
19 - Jou ewige Bestemming
08 - Die vier groot diere
13 - Die Sewentigste Jaar-Week
16 - Antiochus Epiphanes
02 - Veranderde Daniël
09 - Visioen, skaap, bokram
03 - Nebukadneser se droom
11 - Sewentig Sewetal Hoofstuk
05 - Vuuroond van beproewing
10 - Daniël se Gebed
18 - Lewende Hel
07 - Daniël en die Leeukuil
14 - Die Geestes en Fisiese Wêreld
12 - Die Sewentigste Sewetal
06 - Die vernedering van die Outokraat