BrainyMaths*

BrainyMaths is gebasseer op die Suid-Afrikaanse CAPS Wiskunde Kurrikulum vir graad 8-12 leerders. Hierdie kanaal poog om wiskunde vir elke leerder en onderwyser so eenvoudig as moontlik te maak. My metodes is ook bedoel om sekere wanopvattings uit die weg te ruim sodat verdere leer vir die leerder meer sin maak.