Jakaranda Liggiefees
Jacaranda Children's Home again reach out to the community with out Christmas lights project. The project consists of all the houses of the children's home being made up with Christmas lights from the 1st December 2012 to 31st December 2012. At R10 per person every body can share in our joy to make December a real Christ festival. Donations of non-perishable food will always be welcome.
Jakaranda Kinderhuis ryk weereens uit na die gemeenskap met ons kersligprojek. Die projek bestaan uit al die huise van die kinderhuis wat met kersliggies opgemaak sal wees vanaf die 1ste Desember 2012 tot die 31ste Desember 2012. Teen R10 per persoon kan almal saam met ons kom deel in die vreugde om Desember 'n ware Christusfees te maak.Donasies van nie-bederfbare voedsel sal baie welkom wees.
Charlene Olivier - Saam Met Jou - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
eNuus 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Summary 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Jakaranda Children's Home - Overview 2016
LASERSHOW 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Geniet Jouself TV 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
LASERSHOW 2013 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Rinel Day & Riaan Grobler - Mi Amore - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Gospel Konsert 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
One Minute Overview 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Jason Bradley - Guitar Boogie 2016 - Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Pretoria FM Onderhoud 2017 - Tinus Erwee - Jakaranda & Louis Botha Kinderhuise
Cowboys 4 Kids 2017 - Rockwood Theatre PTA
Cowboys 4 Kids 2016 - Country Legends & Friends SA
It Only Takes 1 Minute - Jakaranda Children's Home
SA Country Then & Now - Barnyard Theatre Pretoria 16 July 2016 (Official Promo)
Country Then & Now - Bloopers - Radio Ad Recording Session
Liggiefees 2015 - Biggest Country Show in South Africa
Jakaranda Liggiefees 2014 WAT SÊ DIE PUBLIEK ?
Jakaranda KInderhuis Liggiefees Promo
"Bloopers" Pieter Koen & Rinel Day - Liggiefees 2014 Ad Opnames
Luister wat sê die 2014 skoolverlaters oor Jakaranda Kinderhuis
SABC 2 Hosanna - Jakaranda Kinderhuis 14 Sept 2014
Geloof Hoop En Liefde Jakaranda Kinderhuis
Jakaranda Kinderhuis Geestelike Versorging