Angel De Lange
''Country-rock het mín so goed geklink (en gelyk) soos deur die mond van Angel De Lange – ‘n jong sangsensasie wat sonder twyfel bestem is om groot opslae in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf te maak ’' lui die eerste ontmoeting van die bekende en bekroonde Suid-Afrikaanse Sangeres en sy het nie teleurgestel nie. Angel se album Vat my terug was baie goed ontvang deur die publiek waar sy bo-aan verkseie radiostasies se treffersparades gekuier het en liedjie van die jaar op verkeie radio stasies behaal het in Suid Afrika. SY IS TERUG EN HIERDIE KEER MET N POP ROCK JUWEEL
Subscribe en geniet al haar nuwe treffers op hierdie platvorm
Alle musiek is ook digitaal beskikbaar