NG Kerk Brits
Welkom by NG Kerk Brits se YouTube-kanaal!
Ons nooi jou om saam met ons geloofsgemeenskap te groei en God se Woord te beleef.
📅 Regstreekse dienste: Elke Sondag vanaf 08:45 vir voorsang en daarna die erediens.
📍 Adres: Hoek van Kerk- en Reitzstraat, Brits.
📌 Vorige preke: Al ons boodskappe en preekreekse is beskikbaar hier op die kanaal, netjies gerangskik in speellyste.
Ons hoop dat die boodskappe en lofprysing wat jy hier vind vir jou bemoediging, hoop en nuwe krag in jou geloof sal bring.
👉 Onthou om in te teken en die kennisgewingklokkie te druk, sodat jy nooit ’n diens of boodskap mis nie.