KRUIN KERK

Kruin is ‘n gemeente geleë in Kempton Park wat huise van Kempton Park wil help wat met liefde, hoop en betekenis wil lewe. Ons gee om, wil luister en voel die pyn van die gebrokenheid van die lewe en op grond van alles wat Jesus al in ons lewens kom doen het, kan ons jou begelei en toerus deur saam met jou die pad van die lewe te stap.

Daarom nooi ons almal om te kom nes net soos jy is en te ervaar dat Kruin jou sal help om Jesus te volg vir ’n beter lewe van hoop, liefde en betekenis.”

Kom kuier! 011 391 1343 | [email protected]
Fiskaalstraat 30, Glen Marais, 1619