Jones Masjiene
Willie kyk na die Jones Pilmasjien, waarmee Wilco hul kliente bederf.
Jones Masjiene sluit die jaar op 'n goeie noot af.
Wilco “triek” vir Willie om Hoender mis te eet!!😂😂.
Two Horns Agri is die nuwe eienaar van 'n 11 jaar oue Jones Pilmasjien.
Willie toets hoe maklik hy die Jones Masjiene pilmasjien kan start om hoendermis pilletjies te maak
'n JONES MASJIENE pilmasjien is bekend vir kwaliteit!
Willie wys hoekom hy die laser masjien verkies bo 'n hand gesnyde sif.
Lusern met 8% molasse het nog nooit so maklik gepil soos met 'n Jones Masjiene Pilmasjien nie.
LISTER BLACKSTONE 8cyl airstarter 100% uitgesort.
Oom Willie is besig om die engine mountings reg te kry vir die Blackstone engine!
JONES MASJIENE se baba 200 / 11 kw pilmasjien. Mielie reste en grondbone hooi mengsels.
By JONES MASJIENE werk ons dat die stof staan om seker te maak jou hammermeul is reg!
By JONES MASJIENE speel ons vandag met 'n ronde dye pilmasjien.
As Arnold, John en Koos van Aberdeen kom, dan moet jy weet Jones Masjiene het iets spesiaal!
Wat gebeur as Jones Masjiene nat saagsels wil pil?
As jy wil ophou sukkel met jou bestaande pilmasjien “upgrade” na n’ JONES MASJIENE pilaanleg!!
Nog 'n baie oulike pil aanleggie. Maklik, eenvoudig en funksioneel.
Hoe bring jy Romanse terug!!
Willie Praat met kleinte oor JONES MASJIENE se ongeëwenaarde kleinte diens!!
Nog 'n gelukkige kleint met n doel gemaakte veevoer aanleggie wat maal, meng en pil.
Jones masjiene se outomatiese mielie maal aanleg!
Willie is by die TMR Kongress!
Wat gemaak as jy 'n 2009 model Jones Masjiene 11 kw pilmasjien het en jy wil upgrade?
Hier is JONES MASJIENE se toets op 'n aspirated Hamermeul, geen stof!!
Looks of verstand wat kies jy?
Die manne is gewoond daaraan om fyn te maal as hulle 6 mm pille wil maak.
By Jones Masjiene help ons, maak nie saak wat in die pad staan nie.
Ons bou twee live bottom pilmasjiene wat by Nampo bestel is, het jy al jou bestelling geplaas?
By JONES MASJIENE kan ons lekker rondspeel met tooltjies terwyl ons pilmasjiene maak.
By Jones Masjiene werk ons hard, maar ons kan ook pret hê!