Menorah Tabernakel
Menorah Tabernakel glo in die TOTALE Woord van God – vanaf Génesis tot Openbaring. Ons glo die HELE Bybel is die waarheid en dat die HELE Bybel is van toepassing op elkeen van ons.
Ons glo met ons hele hart en wese dat YAH’shua God is en mens geword het. Hy het op hierdie aarde kom loop, vlees geword en tussen ons kom wandel. Hy het ons kom leer wat dit is om gehoorsaamheid te wees in die instruksies en verordening. Hy is ‘n lopende getuie van die Torah, die Woord van Skepper Lewende God. Hy is die perfekte Sondoffer en het die prys betaal vir elke mens wat geskape is. Hy is begrawe en het OPGESTAAN uit die dood as die EERSTE VRUG. Hy het opgevaar en IS die Regterhand van YaHWeH en Hy gaan weer terugkom om Sy bruid te kom haal.
Ons is 'n Messiaanse Pinkster Bediening en onderhou die 7 Feeste van YaHWeH. Ons erken en heilig die 7de dag, die Shabbat. Ons glo dit is Vader se vasgestelde tye.
Die duiwel se tyd is min - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Gebroke en Stukkende families - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
WAARSKUWING: Jy gaan dink dit is “god” #koffietyd- Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Bou SY Tempel - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
6 Kwaliteite vir 'n Sterk Familie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
As mense oor die Woord wil fight… #koffietyd Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Ontstellende waarheid - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Dit ontbreek vandag // Integriteit en Opregtheid - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Pasop vir die Groot Misleiding - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Mense en hul AGENDAS neem toe in die laaste dae | Bakkie Boodskap - Frik Weideman | Menorah
YAH'shua waarsku! Finale teken: te laat! - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Die wêreld sê ek moet stilbly - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Pasop! SY naam is Heilig - Bakkie Boodskap / Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Wees Wakker – Iets is aan die gebeur - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
3 Dinge wat jou salwing vernietig - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Dawid word koning oor Israel - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
WAT KOM! wees gereed en voorbereid - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Die grootste geskenk wat jy kan gee - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Die vrees vir God - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Geseënd is die... - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoe om beheer te vat oor jou gesondheid? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Die Vuur - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Waak teen Ontevredenheid! - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoe die vyand jou finansies aanval - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoekom het Lot se vrou in 'n soutpilaar verander? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Die WARE betekenis van Sukkot - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Yom Kippur 2025 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoe lyk dit as Vader se Gees in my is? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Elohim is kwaad oor sonde - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
Hoekom het ons vandag die Torah nodig? - Frik Weideman | Menorah Tabernakel