Die GROOT Ontbyt
Die Groot Ontbyt is 'n daaglikse ontbytprogram wat uitsaai op kykNET, dstv kanaal 144, weeksdae vanaf 06:00.
Met onderwerpe soos nuus, aktuele gesprekke, vermaak en nog vele meer, watter beter manier kan daar nou wees om jou dag mee te begin?
Nuwe videos word daagliks op Die GROOT Ontbyt se Youtube kanaal gelaai, so maak seker jy loer gereeld in.
Sandra Prinsloo & David Viviers oor 'n Styx & River,is Nora per abuis met die dood oorgeslaan'|2 Des
GROOT Kombuis | Reinate van den Berg-Lord met haar spesiale 'Brosdeeg' | 2 Desember 2025
Gerhard Olivier oor Suid-Afrika se groeiende vraag na ambagslui | 2 Desember 2025
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 2 Desember 2025
Christiaan Ras oor sy poging om 'n nuwe Guiness-wêreld-rekord op te stel met sy trekklavier | 2 Des
Stefan Visagie oor sy nuwe liedjie 'Die Nag' | 1 Desember 2025
Pieter van den Berg kyk terug op gebeure in 2025 in die finansiële wêreld | 1 Desember 2025
Джастин Маршалл и Меган дю Приз на мероприятии Golf 4 Teddy Golf Day | 1 декабря 2025 г.
'No Makeup, Makeup' | MOOI met Annelize Campher | 1 Desember 2025
Koerantbespreking | Jana Marx - Vryskutjoernalis | 01 Desember 2025
#OpDaaiNoot | Pieter Pruis met sy nuwe liedjie | 28 November 25
Pieter Pruis oor sy eerste enkelsnit | 28 November 2025
Karen Blanché maak ongelooflike 'koreaanse hoender vlerkies' | 28 November 2025
Denise Fourie van PSG Wealth oor hoe om jou jaar af te sluit | 28 November 2025
Koerantbespreking | Tanya de Vente-Bijker - Vryskutjoernalis | 28 November 2025
Frikkie van Loggerenberg van IFSA oor holistiese finansiële beplanning | 27 November 2025
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 27 November 2025
Vellies oor sy nuwe liedjie 'Ligtoring' | 27 November 2025
Heinrich du Preez oor 'Orange Day SA' | 26 November 2025
Monique West oor haar nuwe liedjie 'Weggebreek' | 26 November 2025
Helena Hettema oor haar splinternuwe digbundel 'Journeyman' | 26 November 2025
Weelee-Wroemsdag! Die legendariese BMW Z4 | 26 November 2025
Eskort se 'Pastrami Roast' in die GROOTkombuis met Tanya de Vente-Bijker | 26 November 2025
Koerantbespreking | Gert van der Westhuizen - Netwerk24 | 26 November 2025
Willie Strauss maak ongelooflike 'Koolslaai' | 25 November 2025
Eureka Olivier oor die hulp aan kinders wat mishandel is | 25 November 2025
Koerantbespreking | Christel Cornelissen - Maroela Media | 25 November 2025
Gert Nel - Padongelukfonds | 24 November 2025
Брент Линдек, автор «Хороших вещей», о лучших историях ноября, поднимающих настроение | 24 ноября...
Koerantbespreking | Charonike Nel - GrootFM 90.5 | 24 November 2025