Die Lighuis Middelburg

Die Lighuis Middelburg
Ons is AGS gemeente met 'n passie vir Jesus en Sy kerk. Ons hoop is dat ons Youtube kanaal jou lewe kan verryk en Jesus se boodskap in jou lewe tot volle werking sal kom.
Beleef - Bereik - Behoort - Betrokke