Luckishot media
Luckishot is geskep deur 'n onderwyser met 10 jaar ondervinding en gekwalifiseerde lewensafrigter wat daagliks met leerders werk. Hierdie kanaal is geskep om leerders van alle skole te help met Wiskunde en alle daagse skool aktiwiteite. Dit poog om leiding en ondersteuning te bied waar ander kortkom. Kom kyk en luister na die onderwerpe, dit mag dalk insigewend wees.
Vir meer inligting of Lewensafrigting kontak Luckishot gerus.
Desimale Breuke: Optel en Aftrek
Desimale Breuke: Deel
Groot Leen Somme Gr 4-7
Finansies:Wins en Verlies
Gewone breuke
Verhouding
Rangskik
Deel: Langdeel metode
Optel: Kolom metode
Breuke: Maal en Deel
Aftrek met kolom metode
Graad 4-6 Afronding
Graad 4-9 Driehoeke en hulle eienskappe
Graad 7-9 Heelgetalle Deel 2
Gr 7-9 Heelgetalle
Graad 4-6 Priemgetalle
Graad 7-9 Enkelvoudige rente
Graad 4-9 B.O.D.M.A.S
Graad 7-9 Kongruensie
Graad 4-6 Plekwaarde
Graad 4-6 Optelling
Graad 4-6 Faktore
Graad 7-9 Priemfaktorisering en Grootste Gemene Deler
Graad 7-9 Priemfaktorisering en Kleinste Gemene Veelvoud
Graad 4-6 Veelvoude