Gesinskerk
Welkom by die Gesinskerk YouTube kanaal. Die aanlyn gemeente vir alle Afrikaanse mense.
Dit is ons droom om te sien hoe mense van alle ouderdomme die Here Jesus ontmoet as hul Verlosser, hulle in kontak te bring met ander gelowiges, hulle dan uit te daag om hul bediening te ontdek en die Here te eer in hul lewens.
Ons wil jou graag beter bedien. Deur om op te teken op ons databasis sal jy deel voel van 'n geloofsgemeenskap maak nie saak waar jy in die wêreld is nie.
Indien jy op die databasis wil wees stuur vir ons 'n epos na [email protected].
Ek is te besig
Meditatiewe gebede - Gebedseminaar: Deel 6
Black Friday - Fraud Waarskuwing: Beskerm jouself so teen Phishing & Scams! Attie Boshoff
Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)
Jesus se stem bevestig Sy absolute outoriteit | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #6
Kom ons gaan huistoe
Skrifgebede - Gebedseminaar: Deel 5
RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
RIEKERT BOTHA - Jesus die Regverdige (Deel 1) | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
Jesus sal regverdig oordeel - Jesus weet en sien alles
Ek hoor jou hart
Jesus sien die onreg raak - Jesus weet en sien alles
Sondebelydenis - Gebedseminaar: Deel 4
Jesus ken ons harte - Jesus weet en sien alles
Wat beteken dit dat Jesus alles weet en sien? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #4
Jesus lewe en is naby aan ons
Pa ek vertrou jou
Jesus is die Regverdige Regter
Jesus Is Ewig - Hy het geen begin of einde nie
Lofprysing en aanbidding - Gebedseminaar: Deel 3
Wat beteken dit dat Jesus die Oue van dae is? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #3
Los wat skade bring
Jesus is die EWIGE Koning
Ons is deel van Jesus Christus se Koninkryk
Jesus is nie `n Koning nie, Hy is ONS Koning!
Afsondering en stilgebed - Gebedseminaar: Deel 2
Jesus is die Koning van die konings - Wie is die REGTE Jesus? - Deel #2 | Johan Delport
Oppas vir die rooi vissie
Jesus is God