DillonLerm2018VEVO

Dillon Lerm 'n Afrikaanse Liedjie Skrywer , sanger en all-round entertainer , Met 7 jaar in die bedryf , en 'n passie vir Afrikaans , die mense en Suid Afrika Probeer ek hoop en die boodskap van vrede bring in my musiek , ek is OPREG en Eerlik wat jy sien is wat jy kry en ek GLO steeds Die mense kry jou daar - God is Goed en Jesus Red almal wat HOM aanvaar