Natasha du Plessis
🌾 Welkom by Ds. Natasha se YouTube-kanaal!
Elke week plaas ons hier nuwe geloofsboodskappe wat jou bemoedig, laat groei in Christus en jou herinner: JY is belangrik vir God. Dit word ook geplaas op NG Oos Delareyville se webblad. 💛
📖 Hierdie is ‘n ruimte waar jy weeklikse inspirasie, gebed, Woordbediening en ware geloofsgroei kan ervaar. Of jy nou op soek is na antwoorde, rus of net ‘n bemoediging vir jou dag — jy is welkom hier.
🔔 SUBSCRIBE om niks te mis nie
❤️ LIKE & SHARE om iemand anders ook te bemoedig
🧡 VOLG ons ook op Facebook by NG Delareyville Oos
👉 Jy is nie net ‘n kykertjie op ‘n skerm nie — jy is ‘n waardevolle deel van die liggaam van Christus. Laat ons saam groei, saam bid en saam hoop.
#NGDelareyvilleOos #Geloofsgroei #BoodskapVanHoop #JyIsBelangrik #WoordVanDieWeek
Wat is "Thanksgiving" ? Oppad na die Advent! Kol 1 vers 11 tot 20. #WoorduitdieBybel
Doop Numeri 624 26 en Gen 177
Bring jou kant – God roep gewone mense vir buitengewone dinge #Bybel #Woord #Christelik #Kerk
Christelike Woord van die week vanuit Psalm 51. #Bybel #Boodskap
Nagmaal boodskap #Bybel #Preek #Diens #christelik #1Kor #Psalm116
Matteus 6 Rus in die tuintjie van God se versorging. Woord vir die week.
Onboeibare Woord, Onbreekbare Geloof 2 Timoteus 2:1–13 Boodskap van die week. #Christelik #Woord
Boodskap vir die week. Gelukkig is die mens wie se hoop die Here is Psalm 146
Amos 8 – ’n Mandjie Ryp Vrugte en ’n Dors na God se Woord
Waarom Ouderlinge en Diakens saak maak vir JOU
Ware voorspoed – gevorm in die hande van die Pottebakker
Psalm 81 31 Aug 2025 Tyd saam met God
NAGMAAL 2025 AUG
Verootmoedigingsdiens
Jesaja 5:1-7. Die Wingerd van die Here – Dra ons die regte vrug?
Ek en my huis Ian van Staden Lyrics
Wat Kies jy? God of die wêreld?
Gewortel in God 27 June 2025
Drie-eenheidsondag | 15 Junie 2025 | Eerste Sondag na Pinkster | Rom 5:1-5 | Vadersdag
Wag in Gebed – Leef in Gemeenskap – Groei in Christus | Handelinge 2:1–13
Nuwe Jaars diens opsomming. 'n Geskenk vir 2025 vanaf NG Luckhoff gemeente.
Lyfie deur Bernice West Lirieke