Dorsalfish

🎣 Welkom op my kanaal! Hier fokus ons op die opwindende wêreld van Baber hengel – veral die uitdaging om babers te vang met vliegstokke, kunsaas ander tegnieke. Ek deel waardevolle wenke, tegnieke en ondervinding wat ek oor jare heen opgebou het langs Suid-Afrika se riviere en damme.

Hier gaan dit oor doelgerigte visvang: strategie, tegniek, en die avontuur agter elke byt. Alhoewel ons hoofsaaklik fokus op kunsaas fokus, bespreek ek ook ander metodes waar dit sin maak – altyd met die doel om te help waar ons kan.