Йозеф Шмидт – тема

Joseph Schmidt was 'n Joods-Oostenrykse tenoor en akteur. Hy is op die dorpie Davideny gebore in die destydse Oostenryk-Hongaarse provinsie Boekowina, wat later deel van Roemenië en uiteindelik Oekraïne geword het.