Wolkskool

Wolkskool is ʼn Afrikaanse aanlyn leerplatform vir gr 1 tot 12 leerders. Ons platform bied:
👉 Videolesse
👉 Werkkaarte
👉 Assesserings en meer!
Als om leerders te help om beter te presteer in hul akademie! 🎓 Slegs R148 per leerder/profiel!

Wolkskool is 'n produk van die Skoleondersteuningsentrum, gebore vanuit die Solidariteit beweging.
Besoek ons by https://www.wolkskool.co.za/ 😉