BAASRAAK TV
🔥 Baasraak TV is die amptelike YouTube-kanaal van Evangelis Freek Vermaak, deel van sy bediening Baasraak – met evangelie-veldtogte in tronke, skole en gemeenskappe, asook aanlyn TV en potgooie wat hoop, herstel en geestelike groei bring.
💪 Coach Freek, bekend vir sy aangrypende lewensverhaal, inspireer al meer as 24 jaar oud en jonk in tronke, skole, kolleges, rehabilitasiesentrums, sportspanne, kerke en besighede. Sy passie: om die “underdogs” van die lewe te help word “topdogs” – deur God se genade!
🌍 Baasraak TV is the official YouTube channel of Evangelist Freek Vermaak, featuring gospel outreaches, online TV, and podcasts that bring hope, healing, and spiritual growth.
🙏 Ondersteun Coach Freek se bediening:
https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons
Van Die Grond Af – Atman Samuels se Reis van Hoop
Hoekom mans so bang is om te faal — en wat God daaroor sê | Brultyd saam Coach Freek
Wat gaan van Johnny word as ek nie meer daar is nie? Coach Freek gesels met Charlie Botha
Coach Freek deel Cheetahs Onder-21 se truie uit | ’n Onvergeetlike oomblik
“Van skedelbreuk tot wonderwerke | Louis Claassen se ongelooflike genesingsreis”
Hy was twee ure dood in die tronk — maar God het die laaste sê gehad!
Diep gesprek oor rugby dop en seks - Jaco Pitzer
God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac | Brultyd
Baasraak Stop Boelie Veldtog by Krugersdorp Noord Laerskool
Herlewingsdiens in Krugersdorp | Tronkstories & Getuienisse wat Vuur Aansteek
God het mag om te doen ver bo alles wat ons bid of dink - Past Leon Prinsloo | Brultyd
Baasraak binne die Prince Albert Korrektiewe Sentrum
“Berrie het dit gemaak! | Van Rugbesering tot Bergpiek in Uganda”
Bybelse Beginsels vir Besigheid – Met Leon de Villiers | Brultyd
Sê totsiens aan ongesonde brood | Leer gesonde brood bak saam Eben Jooste
“Vergifnis: Geen sonde is te groot vir God” - Ps Andre Venter
“Van Trauma na Vryheid: Reinette se Reis na Genesing” | Die Volle Podcast
Haar laaste woorde aan my was; "Die Here kom my nou haal "– Frik Smit getuig van God se krag!
Die polisie het my gesoek en toe vat my pa my na hulle toe - Jonathan Bezuidenhoudt
"Dit het tyd geword dat jy besef op watter plek jy is" | Maggie Williams | Brultyd
"Pak gekry omdat ek gelag en speel het"- Atman Samuels
God wat jou uit die put optel – Pastoor Joseph (SWD AGS Vroue Konferensie 2014) | Brultyd
Toe niemand vir ons kans sien nie, toe sien Jesus vir ons kans! - Ex Gevangenes Getuig
Van Rugbesering tot Bergtop! - Berrie Geldenhuys | Brultyd
"My lewe het radikaal verander nadat ek 102 kg verloor het" | Willem Strauss
Baasraak binne die Breederivier Vroue Korrektiewe Sentrum
“Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd
"My lewe was op 'n afgrond en ek was besig om myself dood te drink!" | Deon Pieterse
God het ons op die ashoop opgetel - Baasraak Oomblikke
Gaan jy sterk eindig? -:Coach Freek | Brultyd