Барбара Макнейр – тема

Barbara McNair was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente If He Hollers, Let Him Go!, Change of Habit, en The Organization, en in die televisiereeks I Spy.