Kalaharibediening

Ds. Awie ('n gebore Namibiër) en Mev. Marian van Wyk, is as geroepenis van God werksaam in die Kalaharibediening.

E-posadres: [email protected]
Selfoon: +27 78 843 5317