NG Gemeente Hayfields

NG Gemeente Hayfields is in die pragtige middelande van KZN in die hoofstad, Pietermaritzburg. Tans is die leraar, ds Leon Forsman (081 706 0404).
Adres: 51 Dryden Road, Hayfields