Simfonie AGS Witpoortjie

Die amptelike Youtube kanaal van Simfonie AGS Witpoortjie.

Ons is 'n gemeente in Witpoortjie, Roodepoort wat die visie het om elke dag liewer vir God, liewer vir mekaar, en liewer vir die wêreld daarbuite te word.

Vir meer inligting, maak gebruik van ons webwerf: www.simfonie.co.za