VISVANGKOORS PA EN SEUN

Visvangkoors Pa en Seun , is vir kykers veral in die weskaap, wat na verskillende damme riviere toe gaan om julle te wys wat werk vir Karp, babers,kurpers en nog vele meer. natuurlik met die beste produkte op die Mark SRA en Thunderbaits mieliebom