Boeremusiekorkeste
Hierdie kanaal dien as 'n databasis vir boeremusiekorkeste in Suid-Afrika en internasionaal. Teken gerus in en geniet hierdie deel van ons Afrikaanse kultuur. Boeremusiekorkeste, organiseerders van boeremusiekkompetisies en sosiale dansfunksies, baie welkom om videos te stuur om op die kanaal gepubliseer te word. Kontak my (Jacoba Calitz) op 0765275720.
Indien jy 'n video op die kanaal sien sonder 'n naam, en jy weet wat die liedjie se naam is, skryf asseblief die naam in die kommentaar, sodat ek dit kan verander
Ons het ook 'n Facebook groep met dieselfde naam: Boeremusiekorkeste Sluit gerus daar aan en plaas videos daarop, met die naam van die orkes of musikant(e), tesame met die liedjie se naam en die geleentheid. Kontakbesonderhede van orkesleier / musikant en beskrywing welkom
Piet Snyman en sy orkes Resiesbaan settees
Piet Snyman en sy orkes Ou Ryperd settees
Piet Snyman en sy orkes Jolla se polka
Piet Snyman en sy orkes Over de water wals
Piet Snyman en sy orkes Kalfiewals
Piet Snyman en sy orkes By die waterval wals
Piet Snyman en sy orkes Wessel se settees
Corrie de Villiers en Generasie Musiek Jannie se vastrap
Bert Botha Katrina se Settees
Bert Botha The Story
Bert Botha Sonop oor die velde
Hansie roodt en sy orkes Clap Clap song
Willie Saunders Katrina Settees
Louis Verwey, Christof Carstens en Jaco Carstens Blikkiesdorp
Bert Botha Sonder jou
Magalies Boereorkes Bultfontein seties
Magalies Boereorkes Tammeletjie van Oom Japie Laubscher
Magalies Boereorkes Marthie se wals
Oom Dirk Terblanche en sy orkes Platoon Polka
Oom Dirk Terblanche en sy orkes Oupa Blansie se seties
Coenraad Harmse en sy orkes 2019 Fynloopseties
Coenraad Harmse en sy orkes 2017 Kuiken Kwela
Coenraad Harmse 13 jaar oud in 2017 Dolfynwals
Corrie de Villiers en Generasie Musiek Huis toe kom
Willie Botha en vriende Magoebaskloof
Willie Botha en vriende Bobbejaan keurspel
Willie Botha en vriende By die Waterval
Willie Botha en vriende Wie se kind is jy
Regardt de Bruin en sy orkes Dik Anna Polka
Die Boerewors Broers by Rumoerfees 2024