RJay
RJay & LK is 'n dinamiese duo al die pad van Wellington, Wes-Kaap in Suid-Afrika. Hierdie 2 jongmanne het die afrikaanse musiek bedryf op storms geneem met hul dans liedjies wat die afgelope 10 jaar miljoene views verwerf het regoor social media. Hul het al oral in die land asook ook al Internasionaal opgetree en ook onder andere met groot sterre soos Emo Adams, Loukmaan Adams, Early B en The Rockets gewerk/opgetree. In 2020 het hul die liedjie "Wikkel Wikkel" vrygestel wat dadelik ’n nommer een treffer op radiostasies geword het, 'n liedjie wat 'n groot sensasie op sosiale media was. Die musikante het ook in 2025 'n toekenning gewen by Netwerk 24 se jaarklikse smaakmaker afdeling met Huisgenoot en Son.
Contact Details:
0844534455
[email protected]
RJay het hul vorige YOUTUBE CHANNEL verloor waar hul 60 000 plus subscribers gehad het en minstens 33 miljoen views op hul musiek en videos.
MAAK SEKER JY DRUK SUBSCRIBE BY HIERDIE NUWE CHANNEL ASSEBLIEF:
Roses Toti Kussak (Official Music Video) - Rowen Ranna ft RJay
Ek Like Jou x Hartdiefie Mashup (DJ Nate Remix)
RJay & LK Live With Emo Adams in Wellington
Wikkel Wikkel - Emo Adams & RJay & LK (Live Performance)
Roses Toti Kussak (TikTok Mashup Part 1)
Thabazimbi Laerskool - RJay ft Balle_G
Wittewater Villagers (Villas) - Balle_G ft RJay
Gee Ons ‘n Kans - Kezia Swartz ft RJay
Jaloppie Remix - RJay & LK (Official Music Video) Beat By DJ Topza
Ek Like Jou x Hartdiefie TikTok Mashups (DJ Nate Sappigh) Part 2
Ek Like Jou x Hartdiefie TikTok Mashups (DJ Nate Mr Sappigh)
Jaloppie Song Coming Soon
Jy Is By Dit - RJay & LK ft Balle_G & Aisha Babez
Abbotsdale Lillies Rugby - RJay & LK
RJay & LK Live At Afrikaans100 @taalmonument1
Roses Tot Die Kussak - Rowen Ranna ft RJay (Prod.Woniemusicsa & Balle_G)
RJay & LK Live @ToyotaStellenboschWoordfees
Wikkel Wikkel Live Performance @ToyotaStellenboschWoordfees - RJay & LK ft Early B
Jy Moet Sê Baba [Net Vir Jou Baba] (TikTok Mashups Part 2)
Swalala (TikTok Mashups Part 2)
Sak Tyd (TikTok Mash Ups)
Swalala (TikTok Mashups Part 1)
Wys Wat Jy Kan Doen (TikTok Mashups)
Rainbow Nation Party 🌈 (TikTok Mashups Part 3)
Rainbow Nation Party (TikTok Mashups Part 2)
Rainbow Nation Party (TikTok Mashups Part 1)
Laaste Dans (TikTok Mashups Part 1) - RJay & LK
Hartdiefie (TikTok Mashups Part 2) - RJay ft KD & Its Aisha Babez
Hartdiefie (TikTok Mashups Part 1) - RJay ft KD & Its Aisha Babez
Hartklop (TikTok Mashups) [In My Borskas Sit Jou Naam Vas] - KD ft RJay