AGS Plek Van Hoop | Krugersdorp-Noordkampus

Ons is Jesus gefokusde en familie gesentreerde gemeente met 'n hart om Christus, mekaar en ander raak te leef!

Ons nooi jou hartelik uit om elke sondag om 08:30 aanlyn in te skakel, indien jy nie ons in-persoon diens by Noordkampus kan bywoon nie!

AGS Groete