OUDERDOOS
n Afrikaanse vermaaklikheids en musiek groep #niejougewonevastrap
Verbeel jou daar word gerock op liedjies soos Byeboerwa, Harlekyn en Wie Kan Dit Verstaan… Terwyl jou ouma nostalgies raak oor die goeie ou dae rock jy en jou pelle saam op die beat!
Old School Afrikaans was nog nooit so aansteeklik soos wanneer een van die grootste geheime van die Suid-Afrikaanse musiek bedryf op ‘n verhoog klim nie.
OUDERDOOS – Onthou die naam!!!
Hulle is nie jou normale vastrap nie, hulle doen dit in hulle taal. Hulle rock, hulle maak amok, hulle maak die Ouderdoos weer relevant en blaas nuwe asem in liedjies in waarvan mens lankal vergeet het…
Besprekings en onderhoude [email protected]
of
[email protected]
Wil jy dalk deel wees van die Ouderdoos familie as n borg? Kontak ons deur enige van ons Sosiale Media Platvorms.
Dans Kans - Ouderdoos
Sinnelose Koor - Ouderdoos
Onoordeelkundig – Ouderdoos
Ouderdoos 'Stuur Groete aan Mannetjies Roux' (Visualiseerder)
Ouderdoos op die pad
Ouderdoos - Voortrekkers Medley
Ouderdoos 'Oukraal Liedjie'
Wie Is Ouderdoos?
Ouderdoos "Die Oukraal Liedjie" (studio informasie video)
Ouderdoos 'Neem My Op Vlerke'
Ouderdoos "Sarie Marais"
Ouderdoos "Byeboerwa"
Ouderdoos 'Royal Hotel'
Ouderdoos 'Harlekyn'
Ouderdoos "Wie Kan Dit Verstaan"