DieVetkryt

Die Vetkryt is n kanaal, hier leer ons saam en luister saam.
Afrikaanse Kinder stories, Bybel stories, Kinder liedjies en ook liedjies en video's vir mamma en pappa.
Hier leer ons van God en sy skepping en sommer als wat interessant en mooi is. Geniet die kuier hier by ons ons hoop om jou meer gereeld hier te sien.
Karakters en stemme word met met Kunsmatige Intelligensie gemaak - (Ai Generated) dit is n lang, moeilike en duur proses maar ons is seker ons gaan beter word soos die tyd verloop.
Die Kanaal is geskep en word bestuur deur Awie Greyling van 5Past2 Media (PTY)LTD indien jy enige klagtes, voorstelle of versoeke het kan jy n epos stuur na [email protected] ons ontvang geen befondsing of borgskap van enige instansie nie.
Die vetkryt form nie deel van enige groep mense anders ons verbintenis deur Jesus. Hier beteken die reen boog nog wat dit moet, n belofte van God!

Help ons om ons kinders op die regte pad te hou!

Donasies: https://www.paypal.com/paypalme/5past2