WiskundeMetMargie
Welkom by WiskundeMetMargie - die Afrikaanse wiskunde kanaal wat jou help om die moeilike konsepte in jou klaskamer beter te verstaan!
Ons het videos vir Graad 8 tot 12 wat maklik verstaanbaar is en praktiese voorbeelde en teorie verduidelikings bevat. Geen vraag is te groot of te klein nie, ons is hier om jou te help om wiskunde te geniet en punte te verbeter!
As jy 'n wiskunde tutor in Afrikaans soek, kyk gerus na ons videos en onthou om ons te volg vir die nuutste inhoud.
Jy kan ons ook gerus op Instagram vir studie-wenke volg: https://www.instagram.com/wiskundemetmargie/
Baie dankie vir jou ondersteuning!
Graad 12 Trigonometrie #9: Sin, Cos & Area Reël in 3D
Graad 12 Trigonometrie #8: Sin, Cos & Area Reël in 2D
Graad 12 Trigonometrie #7: Algemene Oplossing
Graad 12 Trigonometrie #6: Dubbelhoek Identiteite Voorbeelde
Graad 12 Trigonometrie #5: Dubbelhoek Identiteite Afleidings
Graad 12 Trigonometrie #4: Saamgestelde Hoeke Voorbeelde
Graad 12 Trigonometrie #3: Saamgestelde Hoeke Identiteite Proef
Graad 12 Trigonometrie #2: Hersiening Voorbeelde
Graad 12 Trigonometrie #1: Inleiding
Studiewenke: Verbeter jou punte met 'n ou toets
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #11: Faktoriseer 'n Kubiese Vergelyking
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #10: Veranderingstempo
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #9: Optimeringsprobleme
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #8: Skets Kubiese Grafieke (Voorbeelde)
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #7: Skets Kubiese Grafieke (Metode & Teorie)
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #6: Differensiasie met Reëls ( 2de Afleiding = f''(x) )
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #5: Differensiasie met Reëls ( 1ste Afleiding = f'(x) )
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #4: Differensiasie vanuit eerste beginsels
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #3: Gradiënt by 'n punt
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #2: Limiete
Graad 12 Differensiaalskaalrekene #1: Inleiding
Graad 11 Analitiese Meetkunde #7: Loodregte Lyne
Graad 11 Analitiese Meetkunde #6: Ewewydige (Parallele) Lyne
Graad 11 Analitiese Meetkunde #5: Inklinasie van 'n Lyn
Graad 11 Analitiese Meetkunde #4: Vergelyking van 'n Lyn
Graad 11 Analitiese Meetkunde #3: Hersiening Voorbeelde
Graad 11 Analitiese Meetkunde #2: Die Standaard Formule
Graad 11 Analitiese Meetkunde #1: Inleiding
Studiewenke: Maak beter klasnotas
Wiskunde Met Margie - 'n Update