Lewende Woord Laeveld

Lewende Woord Laeveld (Nelspruit) -
Ons het 'n VISIE vir die vestiging van 'n liefdevolle, Woordgebaseerde Koninkryks-gemeenskap!
Kom besoek ons gerus Sondae oggende 8:30 by Locoweg 1, Vintonia, Nelspruit.