Tygerberg Kommunikasie

Deur God se genade en leiding gaan ons probeer om elke Sabbat se dienste en opkomende seminare lewendig op hierdie kanaal te "stream". Ons sal ook deurlopend ander merkwaardige seminare hierop laai. Laat weet ons gerus indien u enige idees het hoe om dit te verbeter. Ons sal graag ons toerusting met tyd wil opgradeer, so indien u graag 'n donasie wil maak, laat weet ons ook asb. Ons sal dit baie waardeer.

Seëngroete,
SDA Tygerberg