Джанита Клаассен – тема

Janita Claassen, gebore Janita Sarie Redelinghuys was 'n Afrikaanse sangeres wat gereeld saam met Manuel Escorcio opgetree het. Sy is op 58-jarige ouderdom na 'n 10-jaar lange stryd weens long- en keelkanker oorlede. Van haar treffers sluit in Rolbos, My Danklied, Wilde Aalwyn, Meisiekind en Hoor jy die Klokke.