Carina Vorster
Ek is 'n Wiskunde onderwyseres met 20 jaar ondervinding. Ek het hierdie kanaal begin om my leerders tydens die COVID19 grendeltyd te help met hule wiskunde.
Gr 10 Funksies Gemengde Oefening 1
Gr 10 Mod 6 3 Bepaling vd vergelyking v 'n reguit lyn
Gr 10 Mod 6 2 Skets van die reguitlyngrafiek
Gr 9 Volume en Buite-oppervlakte van ‘n silinder
Gr 10 Meetkunde Bewys ‘n vierhoek is ‘n Paralellogram
Gr 8/9 Buite-oppervlakte en Volume van Driehoekige Prisma’s
Gr 11 Finansies Tydlyne(2)
Gr 11 Finansies Tydlyne(1)
Buite-oppervlaktes van Reghoekige Prisma’s en Kubusse
Gr 8,9 Berekening van afmetings as Oppervlakte of Omtrek gegee word
Gr 11 Effektiewe en Nominale rentekoerse
Familieboom van viehoeke 2 (vlieër)
Familieboom van vierhoeke (1)
Gr 11 Finansies SR - verskillende samestellingperiodes
Gr 8/9 Oppervlaktes van gekombineerde figure(3)
Gr 8, 9 Oppervlaktes van gekombineerde figure
Oppervlaktes van gekombineerde figure
Gr 8,9 Omskakeling by volume en kapasiteit
Gr 11 Bewys van vierhoeke in Analitiese Meetkunde
Gr 11 Die vergelykings van vertikale en horisontale lyne
Gr 11 Bepaling van die vergelyking van ‘n reguit lyn: inklinasiehoek gegee (2)
Bepaling van die vergelyking van ‘n reguit lyn : inklinasiehoek gegee
Oppervlakte van ‘n driehoek: Hoogte onbekend
Gr 8,9 Omtrek en Oppervlakte van ‘n driehoek
Gr 9 Omskakeling van eenhede
Gr 8 Omtrek van sirkels
Gr 10 Lineêre Getalpatrone
Gr 11 Inklinasiehoek (4)
Gr 11 Inklinasiehoeke (3)
Gr 9 Spreidingsgrafiek: Paslyn