Soweto String Quartet – тема

Die Soweto-strykkwartet is 'n strykkwartet vanuit Soweto in Suid-Afrika wat bestaan uit: Reuben Khemese, Makhosini Mnguni, Sandile Khemese en Thami Khemese.
Hulle begin in 1992 om voltyds op te tree nadat hulle op President Mandela se inhuldiging gespeel het, waarna Mandela hulle vir hul werk geprys het. Hulle musiek is 'n kombinasie van kwêla, Mbaqanga, Afrika-Jazz met klassieke invloede.