Oorsig: Maleagi
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2022-05-23
Просмотров: 2695
Kyk na ons oorsigvideo van Maleagi wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Maleagi beskuldig Israel van selfsug na die ballingskap en kondig aan dat die Dag van die Here Israel sal reinig en hulle sal voorberei vir God se koninkryk.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Maleagi
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: