Farren Cloete oor die weerstand van verandering
Автор: Kaapkerk
Загружено: 2025-04-08
Просмотров: 3383
Tydens die onlangse leierskapskonferensie by Stellenberg-gemeente het ds. Farren Cloete met ons gedeel oor verandering – veral die weerstand wat dikwels daarmee gepaard gaan. Sy het hierdie weerstand eerstehands ervaar toe sy as leraar in Lambertsbaai begin werk het, maar tog daarin geslaag om daarmee vrede te maak en dit op ’n gesonde wyse te hanteer.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: