Hoërskool Brits - Matriekuitstap 2025
Автор: Hoërskool Brits
Загружено: 2025-10-21
Просмотров: 1171
Die matrieks van 2025 neem hul laaste stap as leerders van Hoërskool Brits – ’n oomblik vol trots, goeie herinneringe en dankbaarheid. Hierdie simboliese uitstap voor die jaarlikse kerkdiens is die einde van ’n hoofstuk en die begin van ’n nuwe pad vorentoe.
Een laaste stap, ’n lewenslange herinnering – die pad vorentoe begin hier.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: