🐑 Skaapmark onder druk, maar wol floreer | Vleispryse – 20 Jan 2025
Автор: AMT
Загружено: 2026-01-20
Просмотров: 1615
Die skaapmark is skielik onder ernstige druk 📉. Pryse kan nóg daal, met Supers en Chops wat reeds skerp afkom.
👉 Wat beteken dit vir jou bemarkingstrategie die volgende paar weke?
Die goeie nuus? 🙌
🐄 Speenkalfpryse hou steeds sterk stand op hoër vlakke, en
🧶 die wolmark bly verrassend veerkragtig, selfs met ’n sterker Rand.
Is dit tyd om terug te hou met bemarking?
Of lê daar dalk geleenthede in ’n drukmark vir produsente wat reg beplan?
Hierdie Vleispryse-oorsig word met trots aan jou gebring deur John Deere 🚜
🔔 Bly op hoogte van pryse en markinsigte:
👉 https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...
#vleispryse #skaapmark #Wolmark #LandbouSA #boerdery #AMT #markinsigte #produsente #johndeere #landbouekonomie
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: