Elsje - Stroom
Автор: Elsjé
Загружено: Дата премьеры: 3 нояб. 2023 г.
Просмотров: 21 080 просмотров
Volg Elsje op sosiale media:
Facebook: / elsjeofficial
Instagram: / elsje_officialmusic
TikTok: / elsjeofficial
Lirieke:
STROOM
W&M: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Elsje Bonthuys
Verse 1:
(ta ta ra ra ra ; ta ta ra ra ra; ta ta ra ra ra; ta da ta)
Jy’s soos water
Nodig vir oorlewing (mmmh)
Die vloeistof wat my dors les
Sal elke keer in jou sink (mmmh)
Stroomop is ek oppad na jou
Is jy gereed?
Ek bring die reenweer, sonskyn, en nog baie meer donderweer,
Jy moet weet
Pre:
Meeste mense sê ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see
Chorus:
Jy slaan my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk
In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
Verse 2:
So standvastig
Tog so klein bietjie ontstuimig
Stormsterk op n krans gebou
Ons vir ewig sal nooit eindig
Stroomop is ek oppad na jou
Ons is gereed
Want,
Nie eers die reenweer, sonskyn en nog baie meer donderweer
Kan ons keer
Jy weet
Pre:
Meeste mense sê ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer (ooh whooo ooo)
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see
Chorus:
Jy slaan my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk
In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
(ta ta ra ra ra; ta ta ra ra ra..)
Waterval van liefde bou (..ta ta ra ra..)
Soos ek val oor jou (..ra; ta da ta..)
Waterval van liefde bou (..ta ta ra ra ra; ta ta ra ra ra; ta ta ra ra ra; ta da ta)
Pre:
Meeste mense sê ek vloei net
Maar ek het met die tyd geleer
Ek sal baie eerder vloei met
Jou stroomgety tot in die see…
Chorus:
Jy slaat my asem weg
Maar dit voel so reg
Swaartekrag so sterk
In jou blou blou water
Waar jy my
Vashou
En n waterval van liefde bou
Soos ek val oor jou
Playout:
(ta ta ra ra ra ; ta ta ra ra ra..)
waterval van liefde bou (..ta ta ra ra ra;..)
Soos ek val oor jou (..ta da ta; ta ta ra..)
Waar jy my (..ra ra ; ta ta ra..)
Vashou (..ra ra..)
En n waterval van liefde bou soos ek val oor jou (..ta ta ra ra ra; ta da ta)

Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: