Die Onse Vader Gebed | Die Berg Preek Reeks | Sondagskool Les vir Kinders
Автор: Father's Heart Kidz
Загружено: 2025-09-21
Просмотров: 157
Die Onse Vader Gebed | Die Berg Preek Reeks | Sondagskool Les vir Kinders
Vandag se les gaan alles oor GEBED! 🙏
Jesus het ons geleer dat gebed nie daaroor gaan om te spog by mense nie – dit gaan daaroor om met 'n opregte hart met God te praat. In hierdie video sal ons leer:
🙏 Hoekom ons in die geheim moet bid
🙏 Hoe die Onse Vader Gebed ons kan lei
🙏 Hoekom dit so belangrik is om ander te vergewe wanneer ons bid
#SondagSkoolLes #DieBergPreek #DieOnseVader #Gebed #Jesus #Vergifnis #Vergewe #Hoeomtebid #Afrikaans
Hier is vandag se craft link:
https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C...
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
https://chat.whatsapp.com/BybyJOAl7uW...
Onthou om ons Facebook Blad te volg:
/ fathersheartkidz
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: