Inleiding tot Eksponente en Magte
Автор: ClassroomEducation
Загружено: 2024-01-24
Просмотров: 354
Wat is eksponente en wat beteken dit? Hoe skryf ek dit? Hierdie wiskunde les vir Graad 7, 8 en 9 gaan vir jou help as dit moeilik was om die vrae te beantwoord. As jy ja geantwoord het op enige van die voorafgaande vrae, dan moet jy beslis na hierdie video kyk! Jy gaan nie net ‘n beter beeld vorm van eksponente nie, maar jy sal ook verstaan wat is vierkantswortels en derdemagwortels. Onthou: “It’s all about the base!”
Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk: • Introduction to Exponents and Powers
This video is also available in English. Click here to watch it: • Introduction to Exponents and Powers
#lindalehanie
#classroomeducationonline
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: