LIED VAN DIE WEEK: VONKK 63 " Die Here Jesus Christus, kom alles van my vra:"
Автор: Pretoria-Oos Gemeente
Загружено: 2026-01-23
Просмотров: 5
Baie welkom by ons reeks: Lied van die week. 🎵
Episode: 64
In hierdie reeks deel ons elke week 'n kerklied wat inpas in die tyd van die kerklike jaar.
🙏 Ons hoop daarmee is dat jy die lied van die kerk beter sal leer ken en dit ook kan gebruik as deel van jou daaglikse tyd saam met God. ✝
👉 Geniet dit, "like" dit en "share" dit! 👍 📣😁
Teks: Nav Bless this House – Helen Taylor 1927; Afrikaans – Hannes van der Merwe 2016 ©
Melodie: BLESS THIS HOUSE – May Hannah Brahe 1927
© Teks en orrelbegeleiding: 2016 VONKK-Uitgewers (admin Bybel-Media)
© Melodie en klavierbegeleiding: Openbare besit
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: