Wit porselein – Twee harte, een lied | Liefde toegedraai in 'n pragtige illusie | EbenB Songs
Автор: EbenB Songs
Загружено: 2025-12-10
Просмотров: 35
“Wit Porselein”, is ’n sagte, dromerige lied oor twee harte wat saam skyn soos maanlig op porselein. Hierdie video vier die liefde, lig, musiek en die broosheid van twee siele. Sit terug en geniet die warmte en stilte van hierdie besonderse lied.
Welkom by EbenB Songs – Musiek, geouteer en saamgestel deur Eben Bester.
Betree die wêreld van EbenB Songs – waar musiek en emosie mekaar ontmoet, en elke lied ’n storie vertel. Met meer as 220 oorspronklike klankbane en meer as 90 professioneel vervaardigde musiekvideos, is hierdie groeiende versameling ’n opregte reis deur liefde, herinnering, hoop, hartseer en vreugde.
Elke liedjie word uit die hart geskryf – dikwels geïnspireer deur ware ervarings, mense en drome. Of dit nou ’n opbouende poplied, ’n sagte ballade, of ’n reggae-geïnspireerde snit is, Eben se musiek tref jou waar dit tel – diep in die menslike hart.
Die klank- en beeldkwaliteit is van internasionale standaard, met professionele produksie in elke aspek. Maar meer belangrik as tegniese gehalte is die egtheid – ’n opregtheid wat deur elke woord, elke akkoord, en elke visuele element skyn. Al die klankbane is teen 320 kbps vervaardig om die beste klankgehalte te verseker.
Eben se musiek strek oor verskeie style – meestal pop, maar altyd melodieus, betekenisvol en deurdrenk met gevoel. Klavier, kitaar en koorstemme kom dikwels voor en dra by tot die warmte en diepte van elke snit. Al kom die klanke uit Suid-Afrika, spreek die temas tot harte wêreldwyd.
Nuwe inhoud word gereeld bygevoeg – elke nuwe lied is ’n storie, elke video ’n visuele viering van die lewe se mooi en sy moeilik. Jy’s welkom om te luister, kyk, voel en deel. Hier’s ’n lied vir elke seisoen – en dalk ’n reël wat presies jou waarheid verwoord.
Of jy nuut is hier of reeds deel van die EbenB-familie, welkom. Hierdie is meer as net musiek – dis EbenB Songs.
Welcome to EbenB Songs – Music authered and compiled by Eben Bester.
Afrikaans
Step into the vibrant world of EbenB Songs – where music meets meaning, and melody meets soul. With over 220 original audio tracks (in MP3 format) and more than 90 beautifully produced music videos (in MP4 format), this ever-growing collection is a heartfelt journey through love, reflection, passion, and life itself.
Every song is written by Eben is from the heart, often inspired by real moments, people, and dreams. Whether it's an uplifting pop anthem, a tender ballad, or a reggae-inspired tune with a message, Eben’s music connects on a deeply human level.
The production is polished and professional, with audio and visuals of international quality. But more than just quality, there is authenticity – a rare honesty that shines through in every lyric, every note, and every frame. All sound tracks are 320 kbps to ensure the best listening experience.
Eben’s music spans a wide range of styles – mostly pop, but always infused with strong melody, emotion, and thoughtful lyrics. Choir vocals, piano, and guitar often feature, adding warmth and depth. While rooted in South Africa, the sound and themes resonate globally, with songs that would feel at home on any international playlist.
New content is added regularly – each new song a story, each video a visual celebration of life’s beauty and complexity. You’re invited to listen, watch, feel, and share. There’s a song here for every season, and a line that might just speak directly to your soul.
Whether you're here to explore something new, or already a fan, welcome. This is more than music – it’s EbenB Songs.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: