Het ons die Evangelie goedkoop gemaak?
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2026-01-17
Просмотров: 922
Baie kerke wat eers vol was loop leeg. Hoekom kwyn die kerk? Hoekom sukkel gemeentes om te oorleef? Het ons die Evangelie goedkoop gemaak? Het die kerk die Evangelie afgewater en as dit gebeur het wat: Wat kan ons doen om dit reg te stel? In hierdie boodskap deel ek 'n kragtige getuienis wat hierby aansluit.
The Martyr's Oath: https://amzn.to/4bDovOQ
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Om as 'n 'Member' aan te sluit: / @daniematthee
Om die bediening te ondersteun:
Rekeningbesonderhede
Naam: Obed
Bank: Capitec
Spaarrekening no: 1358097036
Takkode: 470010
Maak 'n donasie deur PayPal:
http://paypal.me/daniematthee
Om te adverteer of 'n video te borg:
Stuur 'n e-pos na daniem1277@gmail.com
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео mp4
-
Информация по загрузке: